Winter Kuier Mark Junie 2026

📅 Datum: Saterdag, 6 Junie 2026
🕘 Tyd: 09:00 – 16:00
📍 Plek: Skemerberg Venue, Hartbeespoort
🎟️ Toegang: GRATIS vir die publiek

Description

🛍️☕ Winter KuierMark – ’n Dag van Kuier, Musiek & Plaaslike Skatte! ☕🛍️
Kom geniet ’n heerlike wintersdag saam met ons by Skemerberg Venue in Hartbeespoort! Ons heel eerste Winter KuierMark bring familie, vriende, plaaslike entrepreneurs, lekker kos en live musiek bymekaar vir ’n dag vol warmte en gemeenskap. ❄️✨
Verwag:
🎶 Live music
🍴 Tasty bites & warm winter treats
🛍️ Unieke stalletjies & handgemaakte produkte
☕ ’n Ontspanne kuier-atmosfeer
👨‍👩‍👧‍👦 Pret vir die hele familie
📅 Datum: Saterdag, 6 Junie 2026
🕘 Tyd: 09:00 – 16:00
📍 Plek: Skemerberg Venue, Hartbeespoort
🎟️ Toegang: GRATIS vir die publiek
✨ Hierdie is die eerste van hopelik baie KuierMarkte wat ons kwartaalliks wil aanbied — so kom ondersteun plaaslik en wees deel van iets besonders van die begin af!
👉 Beperkte stalletjies beskikbaar.

Event Details

Date: 2026-06-06

Start time: 09:00 SAST

End time: 16:00 SAST

Venue: Skemerberg Venue

Coordinates: Plot 291, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216

Phone: +27 82 258 0970

Email: info@skemerberg.co.za

SEND US A MESSAGE