Description
Mel bring haar praatjie “Chaos is Gratis” na Hartbeespoort!
In hierdie eerlike toespraak deel Mel ‘n dieper en meer persoonlike insig oor die warboel en gejaag in ons moderne lewe. Asook wat sy doen om saam met die branders te ry en die lewe met al sy malligheid te omhels terwyl sy ‘n unieke leefstyl skep.
Dis ‘n geleentheid vir jou om rustig te sit en dink oor jou eie lewe en die chaos daarin, maar dan ook hoe jy die chaos beter kan hanteer om ligter deur die lewe te loop.
Praatjie duur: 45 minute (Geen pouse)
Venue: Skemerberg Venue
Adres: Plot 291, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216
Kaartjieprys: R350pp/R3500 per tafel van 10. Buffete met sap & koffie ingesluit
Deure open: 09:00
Praatjie begin: 10:00
Kaartjies: www.klub23.co.za
Venue: Skemerberg Venue
Adres: Plot 291, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216
Kaartjieprys: R350pp/R3500 per tafel van 10. Buffete met sap & koffie ingesluit
Deure open: 09:00
Praatjie begin: 10:00
Kaartjies: www.klub23.co.za
